|
STERRE
Africa huil om sy dood
Africa fees op sy lewe
op die kleurvol van die wêreld
die man wat helder ster was, is
en, waarvan die hele wêreld weet
dat sy ster sal strale bly
hy was geen pous nie
geen godsdientsfreak nie
al het hy 'n kruis
en staan weer lewend op
het hy geskryf het niemand die wette vir
`t was vrede en vergifnis
en stry sonder oorlogsimplemente
ek vra my nou af
waarom sou ons dit laat
Nelson Mandela heilig verklaar ?
|